Netwerk24

Languages
English
Update
2022-07-07
Latest Version
4.18.2022062917
Android version
8.0+
Download Netwerk24 Link
Netwerk24 Mod Info
The description of Netwerk24 App

Die Netwerk24-app bied jou ’n magdom inligting in die palm van jou hand. Ons landwye verslagspan is op die voorpunt van brekende nuus. Ons help jou sin maak van gebeure en doen namens jou die siftingswerk sodat jy korrekte en betroubare inligting kry. Dit word aangevul met diepteontledings en kommentaar, video’s en aanlyn paneelbesprekings.Netwerk24 is die aanlyn-tuiste van voorste Afrikaanse tydskrifte (Huisgenoot, Sarie, Kuier, Tuis, Weg! en Weg Ry & Sleep en Baba & Kleuter) en koerante (Rapport, Beeld, Die Burger en Volksblad, asook tientalle plaaslike koerante) – klik eenvoudig op jou gunsteling se naam om al die artikels te lees of lees dit as ’n e-publikasie wat nes die gedrukte weergawe lyk. In die app kan jy boonop die e-publikasie aflaai wanneer jy internettoegang het en later gerieflik sonder internettoegang lees. Deesdae hoef jy nie net te lees nie; jy kan na berigte luister terwyl jy met iets anders besig is met ons teks-na-stem-funksie. En moenie van ons luisterboeke, podsenings en video-blitssepies vergeet nie. As ’n intekenaar kan jy boonop dadelik sien hoe die weer en die verkeer in jou omgewing lyk. Intekenare kan saans 18:00 ’n kort video-opsomming van die dag se nuus in hul app kyk. Blitsnuus sluit die dag se belangrikse nuusstories in, asook sake, sport en die weer. Bepalings en Voorwaardes:https://www.netwerk24.com/Bladsye/Gebruikersvoorwaardes/BEPALINGS-VOORWAARDES-20151030Privaatheidbeleid:https://www.netwerk24.com/Bladsye/Privaatheid------ ENGLISH -----The Netwerk24 app offers you a wealth of information in the palm of your hand. Our nationwide team of reporters is at the forefront of breaking news. We help you make sense of events by doing the screening work on your behalf, giving you access to accurate, reliable information. Our news offering is supplemented with in-depth analysis en commentary, videos and online panel discussions.Netwerk24 is the online home of leading Afrikaans magazines (Huisgenoot, Sarie, Kuier, Tuis, Weg! and Weg! Ry & Sleep and Baba & Kleuter) and newspapers (Rapport, Beeld, Die Burger and Volksblad, as well as dozens of local newspapers) – simply click on the name of your favourite for access to all the articles or read it as an e-publication that looks exactly like the printed version. In the app you can even download e-publications while having access to the internet and read it later when you’re offline. These days you have so many more options than just reading; you can listen to articles while busy with something else thanks to our text to voice function. And don’t forget about our audio books, podcasts and short video-soaps. As a subscriber you can also immediately see what the weather and traffic is like in your area. At 18:00 in the evening subscribers can view a short video-summary of the day’s events on their app. Blitsnuus includes the day’s top news stories as well as business, sport and weather. Terms and conditions:https://www.netwerk24.com/About/Terms-and-conditions Privacy Policy:https://www.media24.com/privacy/